NADER | DIEPER | WYER
Ons is 'n geloofsfamilie waar mense van alle ouderdomme welkom is om God saam te aanbid, geestelik te groei en deel te word van 'n liefdevolle gemeenskap.
Ons nooi jou uit om elke Sondag om 09:00 by ons erediens aan te sluit. Of dit jou eerste besoek is of jy reeds deel van ons gemeente is, ons sien daarna uit om jou te verwelkom.
MAARTIN ZIMMERMAN
DAAN BRAND
PS.MELISANDI
PS.MELISANDI
DAAN BRAND
EERSTE DONDERDAG VAN ELKE MAAND
6:00 - 20:00
God het elkeen met unieke gawes en talente toegerus om 'n verskil te maak. As jy graag wil dien en deel wil wees van wat God deur ons gemeente doen, nooi ons jou uit om die vorm hieronder in te vul. Ons span sal met jou in verbinding tree om jou te help ontdek waar jy die beste kan inskakel en saam met ons die Koninkryk van God kan dien.
DIENSTYE: ELKE SONDAG OM 09:00
The, 122 Witpoortjie Road, Rand Collieries SH, Brakpan, South Africa
Open today | 08:00 – 13:00 |
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.